Veerkragtig met sarie

Deur die loop van April en Mei bied SARIE en NB Uitgewers (Lux Verbi) aan jou die geleentheid om die wêreld van veerkragtigheid saam met my en die Sarie-boekeredakteur, Phyllis Green, te ontdek. 

Vier unieke gesprekke sal op SARIE se Facebook-blad uitgesaai word, waar jy dit kan gaan kyk én jou vrae aan my kan stuur. Die laaste episode van #VeerkragtigMetSarie word Dinsdagaand (11 Mei 2021) om 18:30 uitgesaai en ons gee praktiewe wenke om veerkragtigheid aan te leer.  

Vir meer inligting, klik hier

Veerkragtig met SARIE

Moet dit nie misloop nie!

Deur die loop van April en Mei bied SARIE en NB Uitgewers (Lux Verbi) aan jou die geleentheid om die wêreld van veerkragtigheid saam met my en die Sarie-boekeredakteur, Phyllis Green, te ontdek. 

Vier unieke gesprekke sal op SARIE se Facebook-blad uitgesaai word, waar jy dit kan gaan kyk én jou vrae aan my kan stuur. Vanaand (20 April 2021) om 18:30 word die eerste episode Wat is veerkragtigheid? uitgesaai. 

Floreer

Wat is die “iets” wat ’n mens weer laat opstaan as dit voel of die lewe jou asem uitgeslaan het? Ilse Salzwedel, bekende radiopersoonlikheid en joernalis, verduidelik dat veerkrag nie iets uitsonderlik is wat net sommige mense het nie. Ons almal word met dié vermoë gebore en ons kan ons eie veerkrag, soos ’n spier, oefen en uitbou.

Sy bespreek vrae soos:

  • Wat is die eienskappe van veerkragtige mense?
  • Hoe kan ek meer veerkragtig word?
  • Wat tap my veerkragtigheid, wat ek eerder moet vermy?

Aan die hand van haar eie lewe en dié van bekendes soos Raymond Ackerman, Yolande Korkie en Vanessa Goosen wys Ilse dat veerkragtigheid vir elkeen van ons beskore is. Jy kán floreer!

KOOP NOU
Floreer deur Ilse Salzwedel

VEERKRAGTIG MET SARIE

Verdere inligting:

ISBN: 9780796322685

Epub ISBN: 9780796322692

Uitgewers: NB Uitgewers/Publishers (Lux Verbi)

Gepubliseer: April 2021

Prys (Insl. VAT): R240

NB UITGEWERS
Ilse Salzwedel skrywer (Floreer)

WIE IS EK?

Ilse Salzwedel is ‘n bekroonde joernalis, skrywer en radio-aanbieder van Johannesburg. Sy werk reeds meer as twee dekades in die tydskrifbedryf en is sedert 2013 die aanbieder van Skrywers en Boeke op RSG. Ilse het verskeie toekennings vir haar skryf- en radiowerk ontvang, insluitende ‘n PICA en drie ATKV Woordveertjies.  

Sedert 2011 het daar ses nie-fiksie boeke uit haar pen verskyn. Dit sluit die topverkopers Bloedsusters en Onvertelde Stories van Afrikaans in. Haar boek oor die Oscar Pistorius-verhoor (Van Sprokie tot Tragedie in die kollig) was een van drie finaliste vir die kykNET/Rapport Boekpryse (nie-fiksie) in 2015. Floreer, haar sesde boek, handel oor veerkragtigheid.  

Ilse is ‘n enkelma van twee (en verskeie dierekinders) en is mal oor boeke, flieks en ‘n mooi tuin.

My loopbaan

my loopbaan

KONTAK MY

Vir meer inligting, enige navrae of bespreking, vul gerus die kontakvorm in. Of neem deel aan die gesprek op sosiale media: